top of page
Background.jpg
vrt-brand-stamp-colour-tag.png
Background.jpg

BACKSTAGE

The information contained in these pages is confidential, privileged and only for the information of the intended recipient and may not be shared, used, published or redistributed without the prior written consent of VR Theatrical (Pty) Ltd.  

Copyright © 2022 VR Theatrical (Pty) Ltd.  ALL RIGHTS RESERVED

HTD_Header copy.jpg

THE NEW HILARIOUS MUSICAL COMEDY

BOOK AND LYRICS

MARK TATHEM

MUSIC

DANIEL KEITH GEDDES

© 2022 | VR THEATRICAL (PTY) LTD

 

WELCOME TO THE

'BITTER WINTER'

TEKS WEBBLAD

Liewe Leser,

Hier onder volg die nuutste weergawe van die teks.  Dit is met jou gedeel as 'n webblad sodat ons dit gereeld kan opdateer soos die skrywer nuwe weergawes en hersienings bekendmaak.  Jy sal dus altyd onmiddellik toegang tot die nuutste weergawe van die teks hê.

Hierdie webblad is spesiaal ontwerp om jou 'n vlugtige maar insiggewende blik te gee op die kreatiewe proses, agter die skerms.  BITTER WINTER is tans in die ontwikkelingsfase en ons is konstant besig om veranderinge aan die teks, ontwerp en ander elemente aan te bring. Hierdie proses sal vir die volgende paar maande voortduur.

Kontak Ons gerus vir enige vrae of ekstra inligting.  Ons is tans besig met die ontwikkelling van bemarkingsmateriaal, tegniese en logistieke informasie, begrotings, produksie-bybels ens en sal eersdaags verdere inligting aan ons produksie-vennote en venues bekendmaak. 

-  Die VR Theatrical-Span

bottom of page